Ek is die vrou wat die nag opsoek. Ek is die vrou wat snags uit my bed opstaan en loop. Ek is die vrou wat my klere uittrek en opkyk na die maan. Ek is die vrou wat katvoet loop. Ek is die vrou wat die nag nodig het, soos suurstof. Riana Scheepers se kortverhaalbundel is ’n sjarmante, onthutsende kombinasie van erotiek en gevaar, ’n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels aanleiding gee tot irrasionele en selfs wonderbaarlike lewenservarings. Vanuit ’n sterk sensuele vroulike perspektief...
Oplaas ’n nuwe versameling van 25 lekkerlees-liefdesverhale wat oor die jare in rooi rose verskyn het. Gunsteling-skrywers se verhale is hier te vinde: Sophia Kapp, Irma Joubert, Helene de Kock, Annelie Botes, Christine Barkhuizen-le Roux, Elsa Winckler. En moenie van die mans vergeet nie: Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, en veral ’n uitmuntende verhaal deur wyle George Weideman. Dit is ’n boek vir alle soorte leesgieriges. Verkies jy om bietjies-bietjies te proe, is dié tydskrifstories net die regte...
Jack London became an instant celebrity in America from his first appearance on the literary scene. Born in San Francisco in 1876, he spent his adult life dedicated to the new genre of commercial magazine fiction, which reached audiences all over the globe. He amassed a large amount of money, but used much of it in his social activism. His most well-known work is «Call of the Wild,» followed by «White Fang.» He grew up and worked during the gold rush, which informed much of his writing's...
Скажу сразу. Всё, что здесь буду писать, не будет иметь начала и конца. Тут будет только то, что внутри меня, и то, что я пережил, мои взгляды и мнения. Я не хочу кого-то оскорбить или унизить, или выделить. Написанное будет касаться только меня. Название не зря «хаотичные мысли», не будет порой логики, того же начала или конца. Мысли могут перескакивать с одного на другое, порой не сразу будет видно смысла. Одни мысли могут продолжаться другими, не будет связи и так далее. Итак, начну…