'n Belofte vir Bippie Elsa Winckler

'n Belofte vir Bippie скачать fb2

Серия: McGregor-reeks
Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Elsa Winckler - 'n Belofte vir Bippie краткое содержание

Bippie Snyman se pad word onderbreek met 'n onbeplande swangerskap, en sy moet groot besluite neem. Sy maak 'n belofte teenoor die Here – sy sal nie weer 'n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Dan word Riekert Tredoux skielik deel van haar lewe wanneer hy die huis oorkant die straat begin restoureer. Die swanger rooikop het Riekert se oog gevang die eerste keer toe hy haar sien, maar hy kan nie vir Bippie en haar baba die toekoms bied wat hulle verdien nie. Trou is nie deel van sy toekomsplanne nie. Sy eie ma het hom verwerp, hy kan nie weer so seer kry nie. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen? En hoekom is die enigste man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux? Nog 'n heerlike verhaal uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner Elsa Winckler, en die tweede in die McGregor reeks, na 'n Brief vir Reina.





Скачать книгу «'n Belofte vir Bippie» Elsa Winckler

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Van altyd af
Van altyd af
Tydlose liefde
Tydlose liefde
Om Amelie se tafel
Om Amelie se tafel
Te eenders, te anders
Te eenders, te anders
Другие книги жанраРелигия: прочее
1, 2 Peter and Jude Through the Centuries
1, 2 Peter and Jude Through the Cen...
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru