Sterre is vir ewig Ettie Bierman

Sterre is vir ewig скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Ettie Bierman - Sterre is vir ewig краткое содержание

Dit het alles begin met ’n waterpyp wat die nuwe buurman in sy tuin raakgespit het terwyl Erin besig was om haar hare te kleur. Die gebleikte haardos was ’n ramp en haar eerste ontmoeting met Francois ’n fiasko. Die vlaswit hare kon sy mettertyd aanvaar. Maar die skade wat die verleidelike Bolander met die kwiksilwer oë aan haar hart veroorsaak het, was onherroeplik. Sy weet hy’s ’n rokjagter en ’n meisie-morser; sy weet sy moet hom uit haar lewe sny. Maar ’n verraderlike hart laat hom nie voorskryf nie, selfs nie eens toe Erin se kleinsus, Lara, aankondig Francois is háár trouman nie. Erin se hart is verskeur en sy probeer Lara desperaat waarsku: Francois het ’n vrou en kind. Maar kleinsus is ’n hardkoppige tiener en min lus vir raad, en die liefde is nie ’n paar skoene wat jy kan uitskop as dit nie pas nie . . .





Скачать книгу «Sterre is vir ewig» Ettie Bierman

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Vlinder teen die ruit
Vlinder teen die ruit
Sonnet sonder woorde
Sonnet sonder woorde
Bruid uit die koue
Bruid uit die koue
Die paradysman
Die paradysman
Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru