Vet feetjies vlieg nie Kristel Loots

Vet feetjies vlieg nie скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Kristel Loots - Vet feetjies vlieg nie краткое содержание

As Lucy Lombaard in Rubens se tyd geleef het, was sy met haar ronde lyf ’n gesogte skoonheid. Maar nou leef sy in ’n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir Jan Taks by Bellville se SARS-kantoor te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. In Lucy se lyf klop daar die hart van ’n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Dis net – vet feetjies kan nie vlieg nie . . . Met die familiefees wat vir haar voorlê, het Lucy ’n metgesel dringend nodig. Billy Bruwer van Media Uniek stel wel in haar belang, maar wil hy eintlik net die blog wat sy as Funky Feetjie skryf in sy nuwe tydskrif gebruik? Lucy se pad kruis met dié van Wouter Weet-als wanneer hulle saam aan die rubriek moet skryf en die vonke spat behoorlik tussen die twee. Al is Billy Bruwer ’n lus vir die oog wat haar hart in die hoogste versnelling plaas.





Скачать книгу «Vet feetjies vlieg nie» Kristel Loots

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Voorskrif vir die hart
Voorskrif vir die hart
Engel van my hart
Engel van my hart
Dokter van drome
Dokter van drome
Troukoek maak nie vet nie
Troukoek maak nie vet nie
Другие книги жанраЭротическая литература
Жажда/water (СИ)
Жажда/water (СИ)
Ты моя слабость
Ты моя слабость
Лесоруб
Лесоруб

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru